Alle Bydrae-Kategorieë: liggaamlik

Titel: Kom ons skiet vanaand saam met my memory fakkels op

GedigteRUDI COETZER Premium+ Lid Premium+ Lid

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 31 Dec 2015 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 5


Kom ons skiet vanaand
memory fakkels op
( ñ duisend voet hoog )

kom staan...




Titel: Onthou - Magda de Korte

Musiek & Liriekesneeuwolf Premium+ Lid Premium+ Lid

Projek: PROJEK – LIEFDE (2015-12-09 tot 2016-01-05)

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 30 Dec 2015 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 2


die hout knetter gesellig in die vuur
stuur 'n warm gevoel deur my
van opgewondenheid...




Titel: trilogie - donker

Projek: PROJEK – LIEFDE (2015-12-09 tot 2016-01-05)

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 29 Dec 2015 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 1


met ‘n swart bril

met my oë gerig op die toekoms
trek die skaduwees my...




Titel: Die wolke lyk soos 'n wattekombers - Magda de Korte

Musiek & Liriekesneeuwolf Premium+ Lid Premium+ Lid

Projek: PROJEK – LIEFDE (2015-12-09 tot 2016-01-05)

Weergawe: 2 | Datum gepubliseer: 25 Dec 2015 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 3


die wolkies lyk soos 'n wattekombers
spierwit, lig en sag
so rein en ongeskonde
op...




Titel: Pornografiese Anorexia

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 25 Dec 2015 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 2


Ek hoor die geroep
Dit raak meer en meer angstig
Dit bereik ‘n piek van...






Agter Geslote Deure

deur Johan Botha

Hoe sê ‘n vyfjarige kind vir iemand groter as hy om hom nie te verkrag nie? Hoe reageer hy as hy sien hoe sy ma mishandel word deur ‘n dominerende vark van ‘n pa wat op drugs is? Wat gebeur met hom wanneer hy ouer word en probeer om by die samelewing in te pas, ‘n samelewing waar hy sukkel om met ouer mans te kommunikeer? Hoe probeer hy om sy eie identiteit te skep en ‘n beter mens van homself te maak? Dan word hy aangesê om sy pa te vergewe? Hoe? Waar sal alles eindig? Hierdie is sy lewensverklaring.



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar