Alle Bydrae-Kategorieë: ongeskik

Titel: Stedelike Els

GedigteAlex Fan Moniz Premium+ Lid Premium+ Lid

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 01 Nov 2015 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 0


Ek is maar net ’n ou Els an die rivier se rant

Boemelaar stedelike-chic, ‘’n...




Titel: OUPA Sê DIS LAF

GedigteAlex Fan Moniz Premium+ Lid Premium+ Lid

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 29 Oct 2015 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 1


dieper moet mens soek
donkerder is wat jy mag kry
dower raak jou brein
dwarser...




Titel: GEESTE VAN DIE SEE

GedigteAlex Fan Moniz Premium+ Lid Premium+ Lid

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 29 Oct 2015 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 1


As jy lank genoeg kyk
Sal jy sien hoe heerlik hulle speel
Die hele dag...




Titel: REÏNKARNASIE

GedigteAlex Fan Moniz Premium+ Lid Premium+ Lid

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 29 Oct 2015 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 0


Leun op die handreling

Haar oë verteer haar iPad
Stuur my terug na die somer...




Titel: HIERDIE MURE

GedigteAlex Fan Moniz Premium+ Lid Premium+ Lid

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 29 Oct 2015 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 0


Hierdie mure bevat die gebrul van harte, jonk en oud
Versugtinge van verlange weerklank genadeloos...






Maalkolk

deur Rachelle du Bois

Adele Coetzee will nie vir Francois Bekker as nuwe plaasbestuurder op Goedgeloofd hê nie. Sy kan self hul familieplaas bestuur. Francois is ‘n indringer en hoort nie op die plaas nie. Sy vertrou hom nie, maar Francois besluit dat hierdie tierwyfie getem moet word. Deon Kelder woon op die buurplaas Goedehoop en hy is verlief op die misterieuse nuwe onderwyseres by die plaaslike laerskool, Madri Viljoen. Waarvoor het die hoogsbegaafde Madri gevlug en wat kom maak sy hier op Heidelberg? Hy wil haar hê, maar dis toe nie so maklik nie, want haar pynlike verlede kom staan soos ‘n skim tussen hulle. En wie is Alex ….?



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar