Alle Bydrae-Kategorieë: onskuld

Titel: Kom ons skiet vanaand saam met my memory fakkels op

GedigteRUDI COETZER Premium+ Lid Premium+ Lid

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 31 Dec 2015 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 5


Kom ons skiet vanaand
memory fakkels op
( ñ duisend voet hoog )

kom staan...




Titel: SWEET

GedigteViooltjie Premium+ Lid Premium+ Lid

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 30 Dec 2015 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 5


bont papawers in die pot
blom in rooi en wit en geel
daar's 'n kwikstert...




Titel: Verlei my .

GedigteRUDI COETZER Premium+ Lid Premium+ Lid

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 29 Dec 2015 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 4


Verlei my
met die weelde
van jou smaraggroen oë

verlei my
met die argitektoniese wonder...




Titel: Kersfees

Projek: KERSFEES

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 28 Dec 2015 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 0


Tonge raak los en heiligheid skyn
'n Heiland gebore, 'n Christus fees
Eweskielik is almal...




Titel: Onthou (om te huppel)

GedigteViooltjie Premium+ Lid Premium+ Lid

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 26 Dec 2015 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 12


Huppel over berge en heuwels
volg die kronkelpaadjies
wat oor veld en vlaktes vurk
en...






Gedoria

deur Martha Maria Jones

Gedoria is my debuut digbundel. U kan dit koop by www.afrikaansenuusagentskap.co.za of u kan my kontak by 0760176453. Ek is tot alles in staat deur Christus.



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar