Alle Bydrae-Kategorieë: onskuld

Titel: Onskuldig... Of Ingelig?

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 18 Jul 2011 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 0


Jy klop aan my deur.
Eenkant staan jou ysterperd
getrou
en wag geduldig
`n gevaarlike...




Titel: Die Verlore Heldin

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 13 Jul 2011 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 3


Van straathoek tot straathoek wandel sy rond.

Soeke na 'n identiteit in 'n monokultuurwêreld.

Eenmaal...




Titel: Antie se verleentheid

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 13 Jul 2011 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 3


Die gesegde lui, “lag en die wêreld lag saam met jou, huil en jy huil...




Titel: Beswaard (MCE tema-uitdaging)

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 12 Jul 2011 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 6


Mooi broodjies bak sal wees
om van my hart ‘n moordkuil te maak.
Om beswaard...




Titel: Persepsies

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 08 Jul 2011 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 6


Snaaks hoe ons soms ‘n spesifieke persepsie van iets by iemand skep. Ek het ‘n...






Bertha se Stories

deur natasha dutton

"...my issues is maar soos joune, my vrese gegrond op ervarings, dinge waarvoor jy ook bang is. Die enigste verskil is, ek is 'n stort mens, geen badprop wat my geparfumeerde water in toom kan hou nie. Die lewe is nie 'n bad vol foam bath nie, nee jong, so maklik is dit nie. Die poepwalms laat jou verstik, nie eers te praat van die vloeistowwe nie! Maar dis die lewe." Wel, nou weet jy wat om van hierdie boek te verwag...



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar