Alle Bydrae-Kategorieë: onskuld

Titel: Vir Nomfundo

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 22 Dec 2015 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 0


Swart oë deurboor die vlietende nag
Sweetpêrels verstrengel ‘n beangste keelskag
Agter lê ‘n moeder...




Titel: SKEMERAAND OOR JONKERSHOEK

GedigteViooltjie Premium+ Lid Premium+ Lid

Weergawe: 2 | Datum gepubliseer: 17 Dec 2015 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 14


o helder, helder water
o groenste, groenste blaar
kyk hoe lê die lelieblom
so skoon...




Titel: TOETYLIGHAIT

GorrelToom Premium+ Lid Premium+ Lid

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 16 Dec 2015 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 0


Die Afrikaners was altyd bedag op tweetaligheid. Ek onthou nog toe ek tien jare gelede...




Titel: Die pers heks van blommeland skryf 'n gedig oor die liefde (herplasing)

GedigteViooltjie Premium+ Lid Premium+ Lid

Projek: PROJEK – LIEFDE (2015-12-09 tot 2016-01-05)

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 10 Dec 2015 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 9


My liefling –
dit was lente
en ek wou net laf wees (dis maar al)...




Titel: Lens van woorde

GedigteRUDI COETZER Premium+ Lid Premium+ Lid

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 10 Dec 2015 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 7


Deur die lens
van woorde gaan
daar ñ hele wêreld oop
voor ñ mens

die...






HOOP

deur Ano

HOOP is 'n hulpmiddel vir persone wat sukkel om die dood van 'n geliefde te verwerk. Die hoofstukke is kort en aan die einde van elkeen is 'n paar vrae wat jy aan jouself kan stel. Vrae soos 'Van watter metodes maak jy gebruik om van jou rou af weg te vlug', of 'Hoe hanteer jy verjaarsdae en ander feestelike byeenkomste'? Hierdeur hoop ek die leser sal tyd in introspeksie deurbring en vir homself 'n paar antwoorde vind.



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar