Alle Bydrae-Kategorieë: pyn

Titel: ‘n (Amper Klou en Byt) Afskeid

Projek: FINALE PROJEK OP WOES – AFSKEID (2016-01-06 tot 2016-02-07)

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 07 Jan 2016 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 5


Ek hardloop die trappies af agter hom aan. Ek kan nie dat die liefde van...




Titel: ‘n Tuin in die hemel

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 07 Jan 2016 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 0


Hul sê God pluk al die mooiste blomme eerste
Toe Hy jou gepluk het sus,...




Titel: Liefdesbede

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 07 Jan 2016 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 0


Ek stuur my drome en liefdesbede
In ‘n rympie uit in die vreemde

Dit dwarrel...




Titel: Duratiewe Warboel

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 06 Jan 2016 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 0


Ek staan langs ons praalbed
Hare sag teen my wang
Ek staan langs ons praalbed...




Titel: naamlose nommer (stem en woorde: Tertius Fourie, musiek: Shadowghost)

Musiek & LiriekeTertius Fourie Premium+ Lid Premium+ Lid

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 05 Jan 2016 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 2


my veglustige kloue kerf diep
verby die klaaglied van jou rukkende siel
so ver en...






Lucas

deur Karlien van der Merwe

Lucas word op ouderdom ses na Heidelberg toe gestuur om sy oupa te gaan help. Sy kinderliefde Greet is dood en Essie word die liefde van sy jongmanstyd. Terwyl hy op kommando is, word Essie ’n slagoffer van die Britse konsentrasiekampe. Hy word gevange geneem en Indië toe gestuur om tot die einde van die oorlog in die kamp te sit. Eers daarna en tussen die gebrokenheid deur leer ken hy die meisie Albertha en beleef hy die Vrystaatse skoonheid.



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar