Alle Bydrae-Kategorieë: romanties

Titel: Nuwe Liefde

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 10 Jan 2016 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 1


Ek weet ek is sleg vir jou,
maar ek moet jou soen
ek moet jou...




Titel: Nimmereindigend [Vonkfiksie]

Projek: FINALE PROJEK OP WOES – AFSKEID (2016-01-06 tot 2016-02-07)

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 10 Jan 2016 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 4


Die horlosie stap aan. Tik-tak. Ons weet ons het nog net ‘n paar kosbare dae...




Titel: Duratiewe Warboel

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 06 Jan 2016 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 0


Ek staan langs ons praalbed
Hare sag teen my wang
Ek staan langs ons praalbed...




Titel: SKEMERAAND OOR JONKERSHOEK - Viooltjie

Musiek & Liriekesneeuwolf Premium+ Lid Premium+ Lid

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 04 Jan 2016 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 3


o helder, helder water
o groenste, groenste blaar
kyk hoe lê die lelieblom
so skoon...




Titel: Môre

Projek: PROJEK – LIEFDE (2015-12-09 tot 2016-01-05)

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 03 Jan 2016 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 1


Ek knak ʼn nuwe jaar oop, oor my bors,
want dis vir jou wat hier...






Weerkaatsing van my hart

deur Elzabe Young Heyns

'n Mens se hart gaan deur seisoene, net soos 'n mens dit elke dag buite ervaar. Een dag is dit somer, die volgende dalk winter. 'n Storm en miskien dan weer 'n sonskyndag. Almal het van tyd tot tyd nodig om jou hart oop te breek, die gevoelns en emosies vry te laat en te ontleed; en dan ... gevul te word met die bevryding en aanvaarding van omstandighede en situasies in jou lewe.



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar