Alle Bydrae-Kategorieë: seks

Titel: Soel

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 22 Dec 2015 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 0


Soel is die hitte van jou aanraking teen my vel
Koud is die nag maar...




Titel: Nr 71

GedigteRUDI COETZER Premium+ Lid Premium+ Lid

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 18 Dec 2015 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 0


Dis 00h08 die oggend
ek sit hier by SARS in die ry
en lees 50...




Titel: DUET VIR DRIE: nie vir homofobiese seksiste nie

KortverhaleJohann P. Boshoff Premium+ Lid Premium+ Lid

Weergawe: 3 | Datum gepubliseer: 16 Dec 2015 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 0


“Flerrie. As ek haar in die hande kry, wurg ek haar dood, ek sweer. Sy’t...




Titel: Nutsman

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 12 Dec 2015 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 2


Hy het haar
óópgeskroef
en uitmekaargehaal
haar binnegoed blink
langs haar
lyk gestapel
en met...




Titel: Lens van woorde

GedigteRUDI COETZER Premium+ Lid Premium+ Lid

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 10 Dec 2015 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 7


Deur die lens
van woorde gaan
daar ñ hele wêreld oop
voor ñ mens

die...






Kodeks

deur Nini Bennett

Nadat nini Bennett bekroon is as kortverhaalskrywer (RAU-Mardene Marais Prys) en as jeugverhaalskrywer (The International Room to Read Children's Book Competition), debuteer sy met 'n digbundel, Kodeks. Sy was een van die vyf debutante wat genooi is om die Versindaba-fees te Stellenbosch (2011) by te woon. Veral die literator Charles Malan het die bundel hoog aangeskryf.



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar