Alle Bydrae-Kategorieë: seks

Titel: Vibrator

GedigteRUDI COETZER Premium+ Lid Premium+ Lid

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 09 Dec 2015 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 4


Die motortjie purrr soos ñ kat
die pienk masjien
begin glip en gly
want skielik...




Titel: GAY ONTBLOOT

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 09 Dec 2015 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 4


RSG GEESTESGESONDHEID
3:09 PM 2015-12-09

Dinsdag 8 Desember 2015
met Christelle Webb-Joubert
23:10-23:55
Christelle Webb-Joubert...




Titel: Deur duk en dun

GedigteRUDI COETZER Premium+ Lid Premium+ Lid

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 02 Dec 2015 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 3


Drome val soms lank
oor skouers soos hare

en soos hare verwaai
drome soms in...




Titel: Scented candles

GedigteRUDI COETZER Premium+ Lid Premium+ Lid

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 01 Dec 2015 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 6


Ag liewe oesie
ek het , maar ek weet
ek moesie

die ding is
van...




Titel: Taal van liefde

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 30 Nov 2015 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 0


Haar vinger lok hom nader. Sy staan daar met net ʼn t-hemp. Dis ʼn groot...






Lelani

deur Rachelle du Bois

Lelani Botha bestuur die eksklusiewe boetiek op die dorp. Sy is beeldskoon, stylvol en kunstig. Maar sy dra swaar aan ‘n geheim waarvan niemand weet nie. Tot hul botanis buurman Leon Postma haar eendag betrap in ‘n situasie wat sy nie langer kan wegsteek nie. Hy weet nou baie meer as wat enige ander mens van haar weet en sy verkwalik hom daarvoor. Hy het geen reg om te weet nie. Sy is pragtig, vurig en wantrouig. En sy is in Leon Postma se lyf, in sy kop en sy bloed. Hy sal vir haar ʼn brug oor die water bou wat haar na hom toe sal bring. Of so hoop hy. Maar Lelani bied hewig weerstand teen haar groeiende aangetrokkenheid tot Leon. Sal sy toegee aan die man wat soos ʼn koors in haar binneste kom intrek het? Sal sy uiteindelik die brug na hom toe oorsteek?



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar