Titel: 2^6 skakerings van grys
Projek: FINALE PROJEK OP WOES – AFSKEID (2016-01-06 tot 2016-02-07)
Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 10 Feb 2016 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 5
Grys is nie 'n kleur nie,
dis 'n toestand en 'n plek.
Dis wisselende kolle...
Titel: Donkermaan se kind
Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 09 Feb 2016 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 8
Dit was ñ volmaan
aand toe sy
haar hand aan
haar eie lewe slaan ....
Titel: my skrywe aan 6,999 manne en myself
Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 31 Jan 2016 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 2
Praat Saam
met Lynette Francis
08:00-09:00
Vrydag 29 Januarie 2016
Lovelyn Nwadeyi se toespraak by...
Titel: Die 19 gebooie
Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 18 Jan 2016 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 3
Pop ñ zit
vang ñ fit
blaas ñ vraatjie
na die maan .
Kiss some...
Titel: Kom ons skiet vanaand saam met my memory fakkels op
Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 31 Dec 2015 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 5
Kom ons skiet vanaand
memory fakkels op
( ñ duisend voet hoog )
kom staan...
Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae
deur die Posman
n versameling liefdes gedigte wat die stormagtige verhouding tussen man en vrou uit beeld, en ander gedigte.