Alle Bydrae-Kategorieë: verjaarsdae

Titel: 2 jaar 12 maande 1 dag en 14 ure

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 13 Mar 2010 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 5


vandag. NOU
dis hoe lank Willem sê ek is al hier op Woes..
hmmm...
hoe...




Titel: F@K die kersies, ek soek FIREWORKS!!!!

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 07 Mar 2010 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 9


En so op die vooraand
van 'n groot dag
besef ek
dat op hierdie aarde...




Titel: Maaikie M

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 04 Mar 2010 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 0


Maatjie M...

Blou is die lug.
Blouer die oë van my
maatjie M.

Die altyd...




Titel: Ek , skrynwerker van my lewenshout

GedigteRUDI COETZER Premium+ Lid Premium+ Lid

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 22 Feb 2010 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 16


In die lewe
se skuur en skaaf
en meet en pas ,
lê daar in...






Maalkolk

deur Rachelle du Bois

Adele Coetzee will nie vir Francois Bekker as nuwe plaasbestuurder op Goedgeloofd hê nie. Sy kan self hul familieplaas bestuur. Francois is ‘n indringer en hoort nie op die plaas nie. Sy vertrou hom nie, maar Francois besluit dat hierdie tierwyfie getem moet word. Deon Kelder woon op die buurplaas Goedehoop en hy is verlief op die misterieuse nuwe onderwyseres by die plaaslike laerskool, Madri Viljoen. Waarvoor het die hoogsbegaafde Madri gevlug en wat kom maak sy hier op Heidelberg? Hy wil haar hê, maar dis toe nie so maklik nie, want haar pynlike verlede kom staan soos ‘n skim tussen hulle. En wie is Alex ….?



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar