Alle Bydrae-Kategorieë: vrouens

Titel: Naggeluide

GedigteRUDI COETZER Premium+ Lid Premium+ Lid

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 12 Feb 2016 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 9


Vêr weg op die highway
ry ñ groot lorrie verby

– die klank van ñ...




Titel: 2^6 skakerings van grys

GedigteWoordverwerker Premium+ Lid Premium+ Lid

Projek: FINALE PROJEK OP WOES – AFSKEID (2016-01-06 tot 2016-02-07)

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 10 Feb 2016 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 5


Grys is nie 'n kleur nie,
dis 'n toestand en 'n plek.
Dis wisselende kolle...




Titel: Noodgeval

GedigteRUDI COETZER Premium+ Lid Premium+ Lid

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 10 Feb 2016 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 4


Dringend drink ek jou in
      it’s been too long
how long has it been...




Titel: Vel

GedigteWoordverwerker Premium+ Lid Premium+ Lid

Projek: FINALE PROJEK OP WOES – AFSKEID (2016-01-06 tot 2016-02-07)

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 10 Feb 2016 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 5


Jy sê jou vel's jou grootste enkele orgaan...
arme vel, seg jy.
'n Vel kort...




Titel: Donkermaan se kind

GedigteRUDI COETZER Premium+ Lid Premium+ Lid

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 09 Feb 2016 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 8


Dit was ñ volmaan
aand toe sy
haar hand aan
haar eie lewe slaan ....






Weerkaatsing van my hart

deur Elzabe Young Heyns

'n Mens se hart gaan deur seisoene, net soos 'n mens dit elke dag buite ervaar. Een dag is dit somer, die volgende dalk winter. 'n Storm en miskien dan weer 'n sonskyndag. Almal het van tyd tot tyd nodig om jou hart oop te breek, die gevoelns en emosies vry te laat en te ontleed; en dan ... gevul te word met die bevryding en aanvaarding van omstandighede en situasies in jou lewe.



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar