Titel: Vêr , vêr in die vêrte
Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 15 Jan 2016 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 6
Vêr , vêr in die vêrte
vêr van my
vêr van die stad
se liggies...
Titel: Verlossing
Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 14 Jan 2016 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 6
7 engele sweef in formasie
vlerkpunt teen vlerkpunt
– o , wat ñ breath taking...
Titel: 'n Profetiese woord vir 2016 - Deel 2
Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 13 Jan 2016 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 0
Ek is ʼn goeie en liefdevolle God
Julle moet weer by My voete kom sit...
Titel: In die go van die reën se din
Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 11 Jan 2016 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 7
Dis in die donder
dis in die dreun
dis in die val
van die reën...
Titel: ‘n Brief van Totsiens, maar nie Vaarwel
Projek: FINALE PROJEK OP WOES – AFSKEID (2016-01-06 tot 2016-02-07)
Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 09 Jan 2016 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 4
Liewe Woes-vriende,
Hierdie hoef nie vaarwel te wees nie. Wordpress.com bied blog dienste verniet aan....
Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae
deur Johan Botha
Hoe sê ‘n vyfjarige kind vir iemand groter as hy om hom nie te verkrag nie? Hoe reageer hy as hy sien hoe sy ma mishandel word deur ‘n dominerende vark van ‘n pa wat op drugs is? Wat gebeur met hom wanneer hy ouer word en probeer om by die samelewing in te pas, ‘n samelewing waar hy sukkel om met ouer mans te kommunikeer? Hoe probeer hy om sy eie identiteit te skep en ‘n beter mens van homself te maak? Dan word hy aangesê om sy pa te vergewe? Hoe? Waar sal alles eindig? Hierdie is sy lewensverklaring.