Titel: Net nog 'n Bedelaar...
Weergawe: | Datum gepubliseer: 03 Mar 2006 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 3
Deur die beitel van die tyd geslaan,
Staan sy verwese,
En kyk hoe die wêreld...
Titel: Baas en die Man
Weergawe: | Datum gepubliseer: 28 Feb 2006 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 1
Kyk hoe staan hy daar,
besig om almal uit die boom te staar.
Sigaret in...
Titel: 'N KEUSE TUSSEN LEWE EN DOOD (VERVOLG)
Weergawe: | Datum gepubliseer: 24 Feb 2006 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 3
‘N KEUSE TUSSEN LEWE EN DOOD (vervolg)
Ons is besig om hierdie reeks oor Christen-wees...
Titel: Versoeking of beproewing?!
Weergawe: | Datum gepubliseer: 24 Feb 2006 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 3
Versoeking of beproewing?
Elke keuse waarvoor ek en jy staan is of ‘n geleentheid waarin...
Titel: Dit gaan woes...
Weergawe: | Datum gepubliseer: 23 Feb 2006 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 4
“Dit gaan woes……….”
Yolandi Maritz
Ek en ‘n vriendin sit toe mos nou die dag...
Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae
deur Johan Botha
Hoe sê ‘n vyfjarige kind vir iemand groter as hy om hom nie te verkrag nie? Hoe reageer hy as hy sien hoe sy ma mishandel word deur ‘n dominerende vark van ‘n pa wat op drugs is? Wat gebeur met hom wanneer hy ouer word en probeer om by die samelewing in te pas, ‘n samelewing waar hy sukkel om met ouer mans te kommunikeer? Hoe probeer hy om sy eie identiteit te skep en ‘n beter mens van homself te maak? Dan word hy aangesê om sy pa te vergewe? Hoe? Waar sal alles eindig? Hierdie is sy lewensverklaring.