Artikels: bejaardes

Titel: Inheemse Saagmeule

Weergawe: | Datum gepubliseer: 03 May 2007 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 0


Uit foto albums en biografiese beskrywings kom die volgende ware verhaal van enkele pioniers van...




Titel: Skoondogters versus Skoonma

Weergawe: | Datum gepubliseer: 02 Dec 2006 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 10


Wanneer ’n skoondogter die internet gebruik om haar aanstaande skoonma of al reeds haar skoonma...






Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


Geborg deur :

Van ons ander lede

Inge

deur Rachelle du Bois

Inge Bergh is ‘n suksesvolle sakevrou. Sy besit en bestuur haar eie teetuin in die Bergh Kwekery. Sy is gelukkig en tevrede solank sy net genoeg tyd kry om te verdwyn na haar spesiale hoekie by die fontein. Tot haar skok en ontnugtering vind sy een aand iemand anders daar. By haar plek. Wat soek die stil en teruggetrokke buurman, André Grobler, snags in hulle tuin by haar fontein? Hoekom is hy hier waar sy is, nag na nag? En hoekom kan sy nie wegbly nie – wat is dit wat haar snags hierheen bring, net om hom hier te kry? Sal sy ooit verstaan wat dit is wat hom dryf? Sal sy kan verklaar hoekom sy aan die bewe gaan by die blote gedagte aan die aantreklike man met die versluierde oë?



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar