Artikels: bejaardes

Titel: Pyn in die gat

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 13 Apr 2011 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 0


Jong dit is nie maklik om oud te word nie. Die begin van die maand...




Titel: NEIL LESLIE DIAMOND-DIE VERTONING

Artikelssneeuwolf Premium+ Lid Premium+ Lid

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 03 Apr 2011 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 6


Oktober 2010.
Datums, tyd, horlosie.
Sulke dinge bestaan nie in my lewe nie. Dit is...




Titel: VERWARRING!

Artikelssneeuwolf Premium+ Lid Premium+ Lid

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 27 Mar 2011 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 3


Waarskuwing: Moet asseblief nie lees nie!
Alleenspraak in die koelte van die Soetdoring met ʼn...




Titel: Van HIV en so

ArtikelsRUDI COETZER Premium+ Lid Premium+ Lid

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 25 Mar 2011 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 9


Ek wou ñ artikel oor HIV skryf .
Maar ek is bang ek kry positiewe...




Titel: MET MY SEUN - OM DIE BRAAIVLEIS VUUR

Artikelssneeuwolf Premium+ Lid Premium+ Lid

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 12 Mar 2011 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 3


Hierdie skets mag jou dalk verveel. Kliek gerus op iets anders dan.
Woes het hierdie...






Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


Geborg deur :

Van ons ander lede

Mari

deur Rachelle du Bois

Die pragtige Mari Wolmarans vat haar seuntjie en vlug weg uit ʼn gewelddadige huwelik. Sy is die rykmanslewe gewoond, maar nou is sy sonder heenkome of inkomste. Sy gaan woon by haar broer Thinus waar sy die aantreklike kunstenaar Dewald Bosman ontmoet. Sy is geskok en verward toe hy aanbied om met haar te trou ter wille van die drie-jarige Dirkie. Sy is nie gereed vir ʼn tweede huwelik nie, maar sy neem tog sy huweliksaansoek aan ter wille van haar seun. Dit sal egter slegs in naam wees tot sy anders besluit. Maar sal sy? Sal sy vir Dewald kan liefkry soos hy vir haar? Dewald is betower deur die verruklike Mari. Sy het sy voete onder hom uitgeslaan en sy enigste begeerte is om haar lief te hê as sy vrou. Die oulike Dirkie kruip vinnig in sy hart en hy neem hom voor om vir hom ʼn toekoms te verseker, want hy kan en hy wil. Vir Mari en vir Dirkie. Sal hy daarin slaag om haar hart te wen?



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar