Artikels: bejaardes

Titel: ‘n Skuilplek midde al die ellende

ArtikelsChristo Nel Premium+ Lid Premium+ Lid

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 18 Jul 2009 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 1


Vir so baie mense is die boek, Openbaring, met al sy visioene en prente van...




Titel: Die seëls word oopgebreek

ArtikelsChristo Nel Premium+ Lid Premium+ Lid

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 13 Jul 2009 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 1


Hoe ‘n mens daarna kyk, maak uiteindelik die groot verskil! Dit is waarom twee mense...




Titel: Daar wag iets beter voorkant toe!

ArtikelsChristo Nel Premium+ Lid Premium+ Lid

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 04 Jul 2009 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 1


Kan jy jou vir een oomblik voorstel dat God nie werklik bestaan nie! En dat...




Titel: Met krone op ons kop dien ons Hom

ArtikelsChristo Nel Premium+ Lid Premium+ Lid

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 27 Jun 2009 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 1


Soms moet ons die genade ontvang om net weer ‘n slag die geheelprentjie te sien...




Titel: Om God op die troon te sien

ArtikelsChristo Nel Premium+ Lid Premium+ Lid

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 21 Jun 2009 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 1


Kan jy jouself indink watter verskil maak dit ... Om midde uitdagende, spanningsvolle, selfs pynlike...






Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


Geborg deur :

Van ons ander lede

Mari

deur Rachelle du Bois

Die pragtige Mari Wolmarans vat haar seuntjie en vlug weg uit ʼn gewelddadige huwelik. Sy is die rykmanslewe gewoond, maar nou is sy sonder heenkome of inkomste. Sy gaan woon by haar broer Thinus waar sy die aantreklike kunstenaar Dewald Bosman ontmoet. Sy is geskok en verward toe hy aanbied om met haar te trou ter wille van die drie-jarige Dirkie. Sy is nie gereed vir ʼn tweede huwelik nie, maar sy neem tog sy huweliksaansoek aan ter wille van haar seun. Dit sal egter slegs in naam wees tot sy anders besluit. Maar sal sy? Sal sy vir Dewald kan liefkry soos hy vir haar? Dewald is betower deur die verruklike Mari. Sy het sy voete onder hom uitgeslaan en sy enigste begeerte is om haar lief te hê as sy vrou. Die oulike Dirkie kruip vinnig in sy hart en hy neem hom voor om vir hom ʼn toekoms te verseker, want hy kan en hy wil. Vir Mari en vir Dirkie. Sal hy daarin slaag om haar hart te wen?



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar