Titel: Doodsberig
Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 02 Feb 2016 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 12
Dit is met leedwese dat ek vanaand moet berig dat Steyn Stenekamp, ook meer bekend...
Titel: Kombers
Projek: PROJEK – BOUVALLE EN WRAKKE (2015-10-13 tot 2015-10-26)
Weergawe: 3 | Datum gepubliseer: 21 Oct 2015 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 4
Hierdie dreigende droogte mag nie waar word nie. Op een of ander manier MOET dit...
Titel: Die merk van die dier. Die 666.
Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 30 Sep 2015 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 6
Waar kom Johannes aan die nommer van die dier as 666? Wanneer ons na Openbaring...
Titel: Wat is Genade?
Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 28 Aug 2015 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 3
Vir my is dit die jaar 20 jaar.
Dit is hierdie week 20 jaar gelede...
Titel: My glo en weet
Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 06 Jul 2015 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 7
Winter het ook groter moeilikheid.
Marlene werk in die Mediese Eenheid en dit is juis...
Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae
deur Charmain*
Charmain Potgieter besit die vermoë om ʼn leser gevange te neem in haar beeldryke digkuns. Haar woorde vorm en vloei gemaklik in mens se gedagtes met ʼn belofte om te bly. By die lees van haar gedigte staan ek telkens opnuut verwonderd oor haar wonderlike gawe wat sy met soveel passie oordra. Haar werk is in diepte verrykend en laat altyd stof tot nadenke en iets kosbaar om te bêre in die hart. Ek kan haar bundel met die grootste vrymoedigheid voor elkeen met ʼn liefde en koestering vir digkuns kom neersit. Karen van der Merwe