Artikels: die dood

Titel: Selfoon of Bybel?

Weergawe: | Datum gepubliseer: 08 Sep 2006 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 0


Skokkende stelling nie waar nie? Wie sou sy selfoon bo die Bybel verkies? Hoe kan...




Titel: Aborsies en vernieteging van ons lewende wesens

Weergawe: | Datum gepubliseer: 17 Aug 2006 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 7


Die artikel is geskryf op 18 Januarie 2002
Ek lees gister in ons plaaslike koerant...




Titel: Selfmoordbomplanters

Weergawe: | Datum gepubliseer: 12 Aug 2006 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 2


Elke mens het goeie sowel as slegte eienskappe, net soos elkeen ook manlike sowel as...






Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


Geborg deur :

Van ons ander lede

Gee my hoop - selfs toe daar geen hoop meer was nie

deur stefan s

Die boek se inhoud gaan hoofsaaklik oor die tema “hoop”. Hoop kan op verskillende maniere of geskep, versterk of vernietig word. Daar word gekyk na faktore wat ʼn direkte of selfs indirekte invloed uitoefen op die hoop wat daar in menseharte bestaan. Die boek is anders as ander deurdat daar aan die einde van elke hoofstuk ʼn gedig van hoop en bemoediging, deur stefan s, geskryf is wat by die tema van daardie hoofstuk aansluit. stefan s is ʼn predikant wat reeds 30 jaar in die bediening staan en in drie gemeentes gedien het. Ek is tans besig met twee afsonderlike kursusse in nood- en traumaberading. Ek is self deur diep waters wat as motivering gedien het vir die skryf van die boek met die spesifieke onderwerp “hoop”.



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar