Artikels: die lewe

Titel: Kies u God of okkultisme as dryfkrag vir u gedigte? (Stof en tegniek 154)

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 06 Dec 2014 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 4


Dink u dat u eie gedigte uit die hand van God uit kom of glo...




Titel: MISBRUIK

Artikelssneeuwolf Premium+ Lid Premium+ Lid

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 03 Dec 2014 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 3


Ek dink die afdelings
Artikels
En
Rubrieke
Op Woes word afgeskeep. Die algemene skrywer se...




Titel: Die Rubliw (Stof en tegniek 153)

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 27 Nov 2014 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 2


Die Rubliw is ‘n gedig vorm wat ontwikkel is uit die Cinquain van Richard Wilbur...




Titel: ADDENDUM: Kinders se toekoms

ArtikelsToom Premium+ Lid Premium+ Lid

Weergawe: 5 | Datum gepubliseer: 12 Nov 2014 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 1


[Afsluitende gedagtes t.o.v. my artikels oor wat uit ons kinders kan word
en dissipline-maatreëls]

Inleiding:...




Titel: Deel 1 Waarskuwings tekens vir disfunsionele verhoudings, of...

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 08 Nov 2014 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 3


“THE DEVIL IN DISGUISE AND HOW TO RECOGNISE HIM [...OR HER]”

Nota: Op advies van...






Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


Geborg deur :

Van ons ander lede

Gee my hoop - selfs toe daar geen hoop meer was nie

deur stefan s

Die boek se inhoud gaan hoofsaaklik oor die tema “hoop”. Hoop kan op verskillende maniere of geskep, versterk of vernietig word. Daar word gekyk na faktore wat ʼn direkte of selfs indirekte invloed uitoefen op die hoop wat daar in menseharte bestaan. Die boek is anders as ander deurdat daar aan die einde van elke hoofstuk ʼn gedig van hoop en bemoediging, deur stefan s, geskryf is wat by die tema van daardie hoofstuk aansluit. stefan s is ʼn predikant wat reeds 30 jaar in die bediening staan en in drie gemeentes gedien het. Ek is tans besig met twee afsonderlike kursusse in nood- en traumaberading. Ek is self deur diep waters wat as motivering gedien het vir die skryf van die boek met die spesifieke onderwerp “hoop”.



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar