Artikels: die wet

Titel: HOE WAS DIT NOU WEER?

ArtikelsToom Premium+ Lid Premium+ Lid

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 26 Jan 2016 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 5


Meer as dertig jaar gelede al het ek na Duitsland(-Wes) gekom en was verbaas op...




Titel: 5 DESEMBER MANDELA NALATENSKAP LEEF VOORT

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 05 Dec 2015 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 1


5:21 AM 2015-12-05
RSG BRÊKFIS MET DERRICH

Johan Rademan Indoktrinasie-Sein

wat is die 'mandela-nalatenskap' in...




Titel: Leraar of leuenaar?

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 20 Oct 2015 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 1


In my navorsing vir my boek oor Openbaring het ek soveel goed gelees wat my...




Titel: INTERNET SENSUUR IN NUWE SUID AFRIKA

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 24 Jul 2015 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 0


Subject: SA internet ████ censorship



A new set of regulations threatens the heart of our...




Titel: Die onbekende Heilige land

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 08 Jul 2015 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 4


Heligoland is ʼn groepie klein Duitse eilande in die Noordsee. Dit was voorheen in besit...






Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


Geborg deur :

Van ons ander lede

Mari

deur Rachelle du Bois

Die pragtige Mari Wolmarans vat haar seuntjie en vlug weg uit ʼn gewelddadige huwelik. Sy is die rykmanslewe gewoond, maar nou is sy sonder heenkome of inkomste. Sy gaan woon by haar broer Thinus waar sy die aantreklike kunstenaar Dewald Bosman ontmoet. Sy is geskok en verward toe hy aanbied om met haar te trou ter wille van die drie-jarige Dirkie. Sy is nie gereed vir ʼn tweede huwelik nie, maar sy neem tog sy huweliksaansoek aan ter wille van haar seun. Dit sal egter slegs in naam wees tot sy anders besluit. Maar sal sy? Sal sy vir Dewald kan liefkry soos hy vir haar? Dewald is betower deur die verruklike Mari. Sy het sy voete onder hom uitgeslaan en sy enigste begeerte is om haar lief te hê as sy vrou. Die oulike Dirkie kruip vinnig in sy hart en hy neem hom voor om vir hom ʼn toekoms te verseker, want hy kan en hy wil. Vir Mari en vir Dirkie. Sal hy daarin slaag om haar hart te wen?



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar