Artikels: godsdiens

Titel: Antwoord God nog gebed?

ArtikelsMoekie Premium+ Lid Premium+ Lid

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 13 Dec 2015 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 8


Hierdie artikel sal seker net deur mense gelees word wat sukkel om die antwoord te...




Titel: 5 DESEMBER MANDELA NALATENSKAP LEEF VOORT

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 05 Dec 2015 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 1


5:21 AM 2015-12-05
RSG BRÊKFIS MET DERRICH

Johan Rademan Indoktrinasie-Sein

wat is die 'mandela-nalatenskap' in...




Titel: My Oupa se Droogte

Projek: PROJEK – DROOGTE (2015-10-11 tot 2015-11-25)

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 30 Nov 2015 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 2


"Jong, ek wens so ek kon jou Oupa gaan vra het wat hy sou gedoen...




Titel: Leraar of leuenaar?

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 20 Oct 2015 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 1


In my navorsing vir my boek oor Openbaring het ek soveel goed gelees wat my...




Titel: Ooreenkoms tussen Jesus en Horus

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 13 Oct 2015 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 2


Geboorteverhale
Terwyl die Christendom getooi is met vele kunswerke van Moeder en Kind, is die...






Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


Geborg deur :

Van ons ander lede

Lelani

deur Rachelle du Bois

Lelani Botha bestuur die eksklusiewe boetiek op die dorp. Sy is beeldskoon, stylvol en kunstig. Maar sy dra swaar aan ‘n geheim waarvan niemand weet nie. Tot hul botanis buurman Leon Postma haar eendag betrap in ‘n situasie wat sy nie langer kan wegsteek nie. Hy weet nou baie meer as wat enige ander mens van haar weet en sy verkwalik hom daarvoor. Hy het geen reg om te weet nie. Sy is pragtig, vurig en wantrouig. En sy is in Leon Postma se lyf, in sy kop en sy bloed. Hy sal vir haar ʼn brug oor die water bou wat haar na hom toe sal bring. Of so hoop hy. Maar Lelani bied hewig weerstand teen haar groeiende aangetrokkenheid tot Leon. Sal sy toegee aan die man wat soos ʼn koors in haar binneste kom intrek het? Sal sy uiteindelik die brug na hom toe oorsteek?



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar