Artikels: gruwel

Titel: Onheil, berigte van onheil en gevare

Artikelssneeuwolf Premium+ Lid Premium+ Lid

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 04 Nov 2013 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 2


Ek sal nooit vergeet nie. Dit was hier in die 90’s toe die HIV en...




Titel: EN LONDON WEEN

Artikelssneeuwolf Premium+ Lid Premium+ Lid

Weergawe: 2 | Datum gepubliseer: 26 May 2013 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 5


In Suid-Afrika roep ons dit by die naam ‘Mis’.
Dit verskyn meestal in die begin...




Titel: DIE AARDE DRA SWAAR

Artikelssneeuwolf Premium+ Lid Premium+ Lid

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 24 Apr 2013 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 7


Die georganiseerde Landbou, hou aan, hou aan, hou aan belowe dat daar kos op die...




Titel: DIG

Artikelssneeuwolf Premium+ Lid Premium+ Lid

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 07 Apr 2013 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 5


Dig, Poësie, het in die letterkunde hierdie naam gekry omdat dit in wese die mooiste,...




Titel: LIEG SE LEUENS

Artikelssneeuwolf Premium+ Lid Premium+ Lid

Projek: Leuens

Weergawe: 2 | Datum gepubliseer: 03 Mar 2013 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 9


Is die pilaar waarop die mens gevestig is.
En leuens is die fondasie van die...






Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


Geborg deur :

Van ons ander lede

Mari

deur Rachelle du Bois

Die pragtige Mari Wolmarans vat haar seuntjie en vlug weg uit ʼn gewelddadige huwelik. Sy is die rykmanslewe gewoond, maar nou is sy sonder heenkome of inkomste. Sy gaan woon by haar broer Thinus waar sy die aantreklike kunstenaar Dewald Bosman ontmoet. Sy is geskok en verward toe hy aanbied om met haar te trou ter wille van die drie-jarige Dirkie. Sy is nie gereed vir ʼn tweede huwelik nie, maar sy neem tog sy huweliksaansoek aan ter wille van haar seun. Dit sal egter slegs in naam wees tot sy anders besluit. Maar sal sy? Sal sy vir Dewald kan liefkry soos hy vir haar? Dewald is betower deur die verruklike Mari. Sy het sy voete onder hom uitgeslaan en sy enigste begeerte is om haar lief te hê as sy vrou. Die oulike Dirkie kruip vinnig in sy hart en hy neem hom voor om vir hom ʼn toekoms te verseker, want hy kan en hy wil. Vir Mari en vir Dirkie. Sal hy daarin slaag om haar hart te wen?



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar