Titel: Die Oue is verby! Dis alles Nuut! Deel 2
Projek: Nuwe Jaar 2013
Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 03 Jan 2013 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 0
Alles was gereel, die treiler moes ek sewe uur die oggend in Pretoria gaan af...
Titel: Kersfees: Tyd van gee
Projek: Kersfees
Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 19 Dec 2012 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 0
Ek het verlede jaar nog voluit “Patch My Room” bedryf. ‘n NPO maatskappy wat ‘n...
Titel: Wat is jou persoonlikheidskleur?
Projek: Kleur
Weergawe: 2 | Datum gepubliseer: 06 Aug 2012 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 2
Wat is jou gunsteling kleur?
Antwoord hierdie vraag voordat jy verder lees....
Titel: WEN EN VERLOOR
Projek: Wen
Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 02 Aug 2012 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 5
Ek laat die kop goeters vir die malles. Hier op Woes is ’n paar van...
Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae
deur Rachelle du Bois
Herman Jansen is betower deur die lieflike meisie wat saans in die maanlig in sy tuin dans. Waar sou sy vandaan kom en wie is sy? Hy besluit hy wil haar hê en hy gaan haar kry. Maar wat van sy voorneme om van die liefde af weg te bly na sy pynlike ondervinding in ʼn huwelik wat vir hom byna vernietig het? Sal hierdie beeldskone vrou vir hom vervulling bring? Hoe weet mens jy het lief? Dit is die vraag wat Trixie Hofmann moet antwoord, want skielik is haar speelmaat en skoolvriend nie meer dieselfde nie. En sy verstaan nie die vreemde taal wat haar hart en haar lyf nou praat as hy naby haar kom nie.