Titel: WOESTAARDS SOOS KOTZÉ
Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 13 Jan 2012 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 3
Indien dit moet, sal ek ritmies hieroor skryf.
Sal ek beslis nie huiwer om op...
Titel: RESPONS OP WIEG VAN MENSDOM
Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 09 Jan 2012 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 1
Ek sê ek sê! . . .sê Aap sonner hart
WIEG VAN MENSDOM
Aap sonner...
Titel: Aäron se kierie
Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 01 Sep 2011 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 1
Soms voel dit of die winter van die lewe my gaan verswelg en vir ewig...
Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae
deur Rachelle du Bois
Herman Jansen is betower deur die lieflike meisie wat saans in die maanlig in sy tuin dans. Waar sou sy vandaan kom en wie is sy? Hy besluit hy wil haar hê en hy gaan haar kry. Maar wat van sy voorneme om van die liefde af weg te bly na sy pynlike ondervinding in ʼn huwelik wat vir hom byna vernietig het? Sal hierdie beeldskone vrou vir hom vervulling bring? Hoe weet mens jy het lief? Dit is die vraag wat Trixie Hofmann moet antwoord, want skielik is haar speelmaat en skoolvriend nie meer dieselfde nie. En sy verstaan nie die vreemde taal wat haar hart en haar lyf nou praat as hy naby haar kom nie.