Artikels: kuns

Titel: Ode aan 'n kunstenaar

ArtikelsRachelle du Bois Premium+ Lid Premium+ Lid

Projek: PROJEK – Ode aan bekende kunstenaars (2015-09-16 tot 2015-09-29)

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 18 Sep 2015 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 3


As dit by kuns kom, is emosie altyd op die voorgrond. Kuns maak iets los...




Titel: Die vertaling van gedigte (Stof en tegniek 156)

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 15 Apr 2015 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 0


Sommige gedigte kom na my as Engelse gedigte en ander as Afrikaanse gedigte en gedurig...




Titel: Waarom poësie?

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 11 Apr 2015 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 1


Poësie is strategieë om lewens situasie mee te hanteer.

Poësie is iets anders as ‘kuns’....




Titel: Die aanslag op Afrikaans soos wat ek dit ondervind (Stof en tegniek 155)

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 08 Apr 2015 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 1


My meester en mentor Prof. Ian Raper is van mening dat ‘n digter ‘n woord...




Titel: Kies u God of okkultisme as dryfkrag vir u gedigte? (Stof en tegniek 154)

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 06 Dec 2014 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 4


Dink u dat u eie gedigte uit die hand van God uit kom of glo...






Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


Geborg deur :

Van ons ander lede

BLIKeMMER

deur natasha dutton

"...BLIKeMMER is 'n keur van die beste gedigte van dertien opwindende digters wat skryf oor alledaagse dinge: drome en sprokies, verspeelde tyd en vrese, liefde en diepgewortelde smart, donkerdae en kindergeloof, gebede en godloosheid, omgeeflenters en somergeniet, introspeksie en nostalgie, migraine en stilte, genade en worsteling, selfs Lifebuoy en 'n huis in Vergeetstraat. 'n Bundel wat geniet en waardeer sal word deur die letterkundige, die filosoof asook die doodgewone mens op straat. Geniet dit!" (Lynette Beer: Inspirasie Spreker)



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar