Artikels: ongeluk

Titel: Jy is 'n Godskind

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 04 Aug 2008 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 6


Op haar sterfbed het my moeder aan my gesê dat sy hoop dat God haar...




Titel: wat is my GPS in ons verhouding

ArtikelsDelene de Wet Premium+ Lid Premium+ Lid

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 25 Jul 2008 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 7


Ek sit voor my skoon skerm met so baie wat deur my gedagtes hardloop en...




Titel: Plaasmoorde erger as Zenofobiese aanvalle

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 16 Jun 2008 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 8


Die Suid Afrikaanse en buitelandse media se nuusdekking oor die "Zenofobiese" aanvalle op die onwettige...






Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


Geborg deur :

Van ons ander lede

Inge

deur Rachelle du Bois

Inge Bergh is ‘n suksesvolle sakevrou. Sy besit en bestuur haar eie teetuin in die Bergh Kwekery. Sy is gelukkig en tevrede solank sy net genoeg tyd kry om te verdwyn na haar spesiale hoekie by die fontein. Tot haar skok en ontnugtering vind sy een aand iemand anders daar. By haar plek. Wat soek die stil en teruggetrokke buurman, André Grobler, snags in hulle tuin by haar fontein? Hoekom is hy hier waar sy is, nag na nag? En hoekom kan sy nie wegbly nie – wat is dit wat haar snags hierheen bring, net om hom hier te kry? Sal sy ooit verstaan wat dit is wat hom dryf? Sal sy kan verklaar hoekom sy aan die bewe gaan by die blote gedagte aan die aantreklike man met die versluierde oë?



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar