Artikels: ongeluk

Titel: Dis cool om 'n koek te wees

Weergawe: | Datum gepubliseer: 30 Sep 2006 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 4


Wat het gebeur met die samelewing dat meisies hul selfwaarde deesdae moet vind deur die...




Titel: Informasie 1

Weergawe: | Datum gepubliseer: 23 Aug 2006 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 2


Hierdie informasie mag jou dalk help wanneer jy dit die nodigste het.

Hierdie inligting is...




Titel: hoekom nie???

Weergawe: | Datum gepubliseer: 17 Aug 2006 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 4


hey hey!!!!

ek wens mense kan net vergewe
almal maak foute en waneer mens jamer...






Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


Geborg deur :

Van ons ander lede

Lelani

deur Rachelle du Bois

Lelani Botha bestuur die eksklusiewe boetiek op die dorp. Sy is beeldskoon, stylvol en kunstig. Maar sy dra swaar aan ‘n geheim waarvan niemand weet nie. Tot hul botanis buurman Leon Postma haar eendag betrap in ‘n situasie wat sy nie langer kan wegsteek nie. Hy weet nou baie meer as wat enige ander mens van haar weet en sy verkwalik hom daarvoor. Hy het geen reg om te weet nie. Sy is pragtig, vurig en wantrouig. En sy is in Leon Postma se lyf, in sy kop en sy bloed. Hy sal vir haar ʼn brug oor die water bou wat haar na hom toe sal bring. Of so hoop hy. Maar Lelani bied hewig weerstand teen haar groeiende aangetrokkenheid tot Leon. Sal sy toegee aan die man wat soos ʼn koors in haar binneste kom intrek het? Sal sy uiteindelik die brug na hom toe oorsteek?



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar