Artikels: spoke

Titel: RESPONS OP WIEG VAN MENSDOM

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 09 Jan 2012 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 1


Ek sê ek sê! . . .sê Aap sonner hart

WIEG VAN MENSDOM

Aap sonner...




Titel: OPE BRIEF aan Dr. Nicola Zwelinzima-Varkenvisser se KERSFEES

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 30 Dec 2011 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 7


http://www.woes.co.za/bydrae/artikel/ope-brief-aan-at-de-lange-ontluiker-en-aan-woeslesers

Dr. Nicola Zwelinzima-Varkenvisser skryf: “Ek sê jou wat, gaan jy en vier bietjie een...




Titel: Beëindig ons te maklik huwelike en verhoudings

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 30 Nov 2011 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 0


Beëindig ons te maklik huwelike en verhoudings


LOSLIP DONDERDAG 1 DESEMBER 2011 @ 14h00 op...




Titel: VVV

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 28 Nov 2011 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 5


VREEMDE VLIEËNDE VOORWERPE

Dit bestaan, en is dikwels gerapporteer as hulle gesien is. Ek en...




Titel: Mure

ArtikelsRUDI COETZER Premium+ Lid Premium+ Lid

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 10 Jun 2011 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 6


Die ding van mure om mens bou…
Jy laat niemand in nie.
Maar jy laat...






Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


Geborg deur :

Van ons ander lede

Inge

deur Rachelle du Bois

Inge Bergh is ‘n suksesvolle sakevrou. Sy besit en bestuur haar eie teetuin in die Bergh Kwekery. Sy is gelukkig en tevrede solank sy net genoeg tyd kry om te verdwyn na haar spesiale hoekie by die fontein. Tot haar skok en ontnugtering vind sy een aand iemand anders daar. By haar plek. Wat soek die stil en teruggetrokke buurman, André Grobler, snags in hulle tuin by haar fontein? Hoekom is hy hier waar sy is, nag na nag? En hoekom kan sy nie wegbly nie – wat is dit wat haar snags hierheen bring, net om hom hier te kry? Sal sy ooit verstaan wat dit is wat hom dryf? Sal sy kan verklaar hoekom sy aan die bewe gaan by die blote gedagte aan die aantreklike man met die versluierde oë?



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar