Artikels: sport

Titel: Springbokke teen Engeland op Twickenham - Saterdag 24 November 2012

ArtikelsDave Premium+ Lid Premium+ Lid

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 22 Nov 2012 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 0


Die Springbokke en Engeland pak mekaar Saterdag op Twickenham in wat as "Die Slag van...




Titel: MARK BOUCHER

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 08 Aug 2012 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 1


Ek is nie 'n fanatiese sport-ondersteuner nie, maar ek en my oudste seun het altyd...




Titel: Wat is jou persoonlikheidskleur?

ArtikelsKreatiewe bestuurder Premium+ Lid Premium+ Lid

Projek: Kleur

Weergawe: 2 | Datum gepubliseer: 06 Aug 2012 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 2


      Wat is jou gunsteling kleur?
     
      Antwoord hierdie vraag voordat jy verder lees....




Titel: Hoe belangrik is dit om te wen?

ArtikelsKreatiewe bestuurder Premium+ Lid Premium+ Lid

Projek: Wen

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 31 Jul 2012 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 4


“Wen is nie alles nie, dit is die enigste ding,” is 'n bekende gesegde, veral...






Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


Geborg deur :

Van ons ander lede

Gee my hoop - selfs toe daar geen hoop meer was nie

deur stefan s

Die boek se inhoud gaan hoofsaaklik oor die tema “hoop”. Hoop kan op verskillende maniere of geskep, versterk of vernietig word. Daar word gekyk na faktore wat ʼn direkte of selfs indirekte invloed uitoefen op die hoop wat daar in menseharte bestaan. Die boek is anders as ander deurdat daar aan die einde van elke hoofstuk ʼn gedig van hoop en bemoediging, deur stefan s, geskryf is wat by die tema van daardie hoofstuk aansluit. stefan s is ʼn predikant wat reeds 30 jaar in die bediening staan en in drie gemeentes gedien het. Ek is tans besig met twee afsonderlike kursusse in nood- en traumaberading. Ek is self deur diep waters wat as motivering gedien het vir die skryf van die boek met die spesifieke onderwerp “hoop”.



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar