Artikels: verlange

Titel: 'n Brief aan my Man

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 05 May 2014 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 2


Vir jou wil ek sê dankie. Dankie dat jy my die kans gee om joune...




Titel: Die finale afskeid

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 23 Mar 2013 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 1


Jy maak jou kind met liefde en sorg groot, beskerm hom teen die gevare en...




Titel: Wat is jou persoonlikheidskleur?

ArtikelsKreatiewe bestuurder Premium+ Lid Premium+ Lid

Projek: Kleur

Weergawe: 2 | Datum gepubliseer: 06 Aug 2012 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 2


      Wat is jou gunsteling kleur?
     
      Antwoord hierdie vraag voordat jy verder lees....




Titel: Hoe belangrik is dit om te wen?

ArtikelsKreatiewe bestuurder Premium+ Lid Premium+ Lid

Projek: Wen

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 31 Jul 2012 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 4


“Wen is nie alles nie, dit is die enigste ding,” is 'n bekende gesegde, veral...




Titel: Het jy ‘n Muse?

ArtikelsKreatiewe bestuurder Premium+ Lid Premium+ Lid

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 01 May 2012 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 4


Baie kunstenaars, skrywers, digters en musikante beweer dat hul kreatiewe werk geïnspireer word deur 'n...






Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


Geborg deur :

Van ons ander lede

Skat van die Seerower

deur Rachelle du Bois

Dit is die jaar 1845. Twee jong vroue is op 'n belangrike sending per skip van Frankryk af na Engeland op pad. Een het ’n kosbare skat in haar besit wat veilig in Engeland besorg moet word. Dis egter nie so maklik nie, want hul skip, Du Vent, word deur twee Franse edelmanne onderskep in ’n poging om te keer dat die skat in Engeland beland, want dit is die eiendom van die Le Veque-familie. Die mans is vasbeslote om dit terug te neem na Chateau le Veque in Nantes, Frankryk. Sal die pragtige dames die sending suksesvol voltooi ten spyte van ʼn storm op see, ontvoering, misverstande, bedreigings en allerhande ander ontberings en noue ontkomings? Of gaan die twee Fransmanne sorg dat die skat terug besorg word waar dit hoort?



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar