Artikels: vriende

Titel: Resensie Van 'n Resententsenent

Weergawe: | Datum gepubliseer: 03 Oct 2007 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 0


Ek skyf reg om vandeesweek se nuutste item te resensenteseer. Resentesenitasie is ‘n moeilike ding,...




Titel: Hoe reageer ons op situasies en waarom?

Weergawe: | Datum gepubliseer: 24 Sep 2007 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 0


Die "tit for tat" respons wat ons gee vir sekere situasies wys die gebrek in...




Titel: Jy moet gewig verloor!

Weergawe: | Datum gepubliseer: 30 Aug 2007 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 4


So amper het ek of vir of Skuduwee of Tertius van plagiaat beskuldig! :) veral...




Titel: Is dit die geheim of net snert? (Deel 3)

ArtikelsChristo Nel Premium+ Lid Premium+ Lid

Weergawe: | Datum gepubliseer: 14 Jul 2007 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 1


Hoe verskil Bybelse geloof van Byrne en andere se “law of attraction” in The Secret?...




Titel: Is dit 'n geheim of net snert? (Deel 2)

ArtikelsChristo Nel Premium+ Lid Premium+ Lid

Weergawe: | Datum gepubliseer: 13 Jul 2007 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 1


Soos Paulus, glo ek dat die God wat ons dien, in Sy grote genade, sprankies...






Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


Geborg deur :

Van ons ander lede

Volg net die Skoenlappers

deur Anria

Volg net die skoenlappers ... Binne jou hart is daar vrolike fladderende skoenlappers. Vir elke gevoel, ’n skoenlapper van ’n ander kleur. Wanneer jy gelukkig is, vlieg jou skoenlappers vrolik en vry rond net waar hulle wil wees. Hulle vlieg buite jou hart en reis die wêreld vol. Hulle bring vir jou geluk terug. Nou en dan ontmoet mens iemand wat jou skoenlappers vang en in ’n hok sit. Die helderkleurige skoenlappers vervaal dan ... hulle raak dof en vol stof en as jy nie self besluit om die hok se slot af te breek en jou skoenlappers weer los te laat nie, word hulle almal swart. Maar sodra die son weer ingelaat word, sodra ’n ligte windjie oor die swart skoenlappers waai ... sal die stof sommer self besluit om af te klim en jou skoenlappers se vlerke sal groot oop sprei en hulle sal weer die wêreld invlieg en jy ... dan sal jy weer weet hoe om te lag. Daar is altyd hoop.



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar