Titel: Deel 1 Waarskuwings tekens vir disfunsionele verhoudings, of...
Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 08 Nov 2014 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 3
“THE DEVIL IN DISGUISE AND HOW TO RECOGNISE HIM [...OR HER]”
Nota: Op advies van...
Titel: NAÓMI SE MOSTERDSAADJIE
Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 06 May 2014 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 0
Deur die eerste hoofstuk van die boek Rut te bestudeer blyk dit dat Naomi 'n...
Titel: Mans op vendusie
Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 25 Oct 2012 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 8
Die volgende storie het ‘n ou oom van bykans 80 jr oud vir my gegee...
Titel: HUWELIK RAAK ONNODIG VIR VROUE
Projek: Vrou
Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 04 Oct 2012 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 1
In 2010 was 63% van baba-geboortes van vroue tussen 20 en 24 jaar oud en...
Titel: SEKSUELE MISDRYWE TEEN VROUE NEEM AF IN SUID AFRIKA
Projek: Vrou
Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 25 Sep 2012 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 4
Gelukkig is die RAPE nou minder in SA as verlede jaar:
64 514 (vorige jaar...
Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae
deur Rachelle du Bois
Adele Coetzee will nie vir Francois Bekker as nuwe plaasbestuurder op Goedgeloofd hê nie. Sy kan self hul familieplaas bestuur. Francois is ‘n indringer en hoort nie op die plaas nie. Sy vertrou hom nie, maar Francois besluit dat hierdie tierwyfie getem moet word. Deon Kelder woon op die buurplaas Goedehoop en hy is verlief op die misterieuse nuwe onderwyseres by die plaaslike laerskool, Madri Viljoen. Waarvoor het die hoogsbegaafde Madri gevlug en wat kom maak sy hier op Heidelberg? Hy wil haar hê, maar dis toe nie so maklik nie, want haar pynlike verlede kom staan soos ‘n skim tussen hulle. En wie is Alex ….?