Titel: Afrikaner Held
Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 01 Mar 2008 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 3
Ek wens ek kon sy...
Titel: faking it...
Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 20 Feb 2008 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 1
Sy't highway-honey glasses,
Wat die...
Titel: Woes-styn
Weergawe: | Datum gepubliseer: 28 Jan 2008 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 14
Kommentare van my vriende word...
Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae
deur natasha dutton
"...my issues is maar soos joune, my vrese gegrond op ervarings, dinge waarvoor jy ook bang is. Die enigste verskil is, ek is 'n stort mens, geen badprop wat my geparfumeerde water in toom kan hou nie. Die lewe is nie 'n bad vol foam bath nie, nee jong, so maklik is dit nie. Die poepwalms laat jou verstik, nie eers te praat van die vloeistowwe nie! Maar dis die lewe." Wel, nou weet jy wat om van hierdie boek te verwag...