Gedigte: sport

Titel: 'n sagter ink

Projek: WOES Skryf WOES 2015

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 28 May 2015 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 4


Nou ja, daars dit nou....




Titel: Eendag

GedigteManie Jackson Premium+ Lid Premium+ Lid

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 25 May 2015 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 0


Eendag,
eendag sal als dalk......




Titel: Goedjies om aan te herkou

GedigteRUDI COETZER Premium+ Lid Premium+ Lid

Weergawe: 2 | Datum gepubliseer: 18 May 2015 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 7


      Daar is stilte op...




Titel: Die antwoord

GedigteRUDI COETZER Premium+ Lid Premium+ Lid

Weergawe: 2 | Datum gepubliseer: 08 May 2015 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 5


      In die ryk
     ...






Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


Geborg deur :

Van ons ander lede

Inge

deur Rachelle du Bois

Inge Bergh is ‘n suksesvolle sakevrou. Sy besit en bestuur haar eie teetuin in die Bergh Kwekery. Sy is gelukkig en tevrede solank sy net genoeg tyd kry om te verdwyn na haar spesiale hoekie by die fontein. Tot haar skok en ontnugtering vind sy een aand iemand anders daar. By haar plek. Wat soek die stil en teruggetrokke buurman, André Grobler, snags in hulle tuin by haar fontein? Hoekom is hy hier waar sy is, nag na nag? En hoekom kan sy nie wegbly nie – wat is dit wat haar snags hierheen bring, net om hom hier te kry? Sal sy ooit verstaan wat dit is wat hom dryf? Sal sy kan verklaar hoekom sy aan die bewe gaan by die blote gedagte aan die aantreklike man met die versluierde oë?



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar