Gorrel: alkohol

Titel: SKOENE, DIE KOP VAN 'N VROU en EK IS LIEF VIR JOU

Gorrelsneeuwolf Premium+ Lid Premium+ Lid

Projek: Skoene

Weergawe: 2 | Datum gepubliseer: 11 Oct 2012 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 9


Los hierdie onderwerp van praat oor skoene. Die einde van hierdie tou is dieselfde as...




Titel: Ek WONDER OOR WYN

GorrelLynie van Westfort Premium+ Lid Premium+ Lid

Projek: Wonder

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 29 Aug 2012 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 2


Ek Wonder oor die Woord en die Wyn.
Ek wonder wanneer sal ek kan aanvaar...




Titel: SONDAG ALLEGAARTJIE 2 - DROEWIGE DAG

Gorrelsneeuwolf Premium+ Lid Premium+ Lid

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 20 Aug 2012 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 9


Die boodskap sê net:
“Kobus se beurt.”
Boeta erken ook die ontvangs van die boodskap:...




Titel: Stem vir die kompetisie – VERSOEK

GorrelRUDI COETZER Premium+ Lid Premium+ Lid

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 16 Aug 2012 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 2


Ek wil graag stem .
Maar net in die Gedigte-afdeling .
Kan dit nie doen...




Titel: HIERDIE HEERLIKE VOORAF KERS- VERJAARSDAG- TROUKOEK RESEP

Gorrelsneeuwolf Premium+ Lid Premium+ Lid

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 06 Aug 2012 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 13


met die Lente aan’t kome en
die Winter aan’t skuif
gooi ek my arms omhoog...






Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


Geborg deur :

Van ons ander lede

Mari

deur Rachelle du Bois

Die pragtige Mari Wolmarans vat haar seuntjie en vlug weg uit ʼn gewelddadige huwelik. Sy is die rykmanslewe gewoond, maar nou is sy sonder heenkome of inkomste. Sy gaan woon by haar broer Thinus waar sy die aantreklike kunstenaar Dewald Bosman ontmoet. Sy is geskok en verward toe hy aanbied om met haar te trou ter wille van die drie-jarige Dirkie. Sy is nie gereed vir ʼn tweede huwelik nie, maar sy neem tog sy huweliksaansoek aan ter wille van haar seun. Dit sal egter slegs in naam wees tot sy anders besluit. Maar sal sy? Sal sy vir Dewald kan liefkry soos hy vir haar? Dewald is betower deur die verruklike Mari. Sy het sy voete onder hom uitgeslaan en sy enigste begeerte is om haar lief te hê as sy vrou. Die oulike Dirkie kruip vinnig in sy hart en hy neem hom voor om vir hom ʼn toekoms te verseker, want hy kan en hy wil. Vir Mari en vir Dirkie. Sal hy daarin slaag om haar hart te wen?



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar