Gorrel: alkohol

Titel: DIE BOTTEL

Gorrelsneeuwolf Premium+ Lid Premium+ Lid

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 22 Nov 2011 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 20


Wat is in ’n bottel?
Wag nou. Kom ons stop eers hierrie lorrie

Luister na...




Titel: EK haat DRANK

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 22 Nov 2011 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 5


As iemand my dalk net kan vertel hoekom dit is dat sommige mense na drank...




Titel: EK WENS EN WAS Só RYK

Gorrelsneeuwolf Premium+ Lid Premium+ Lid

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 16 Nov 2011 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 10


Ek gaan julle so gatvol maak met my ‘buite aksie’ omstandighede, dat julle my wil...




Titel: Ke Feshtaan ve Tui

GorrelAardigeAfrikaner Premium+ Lid Premium+ Lid

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 13 Nov 2011 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 2


Hie oppie borrel sta geshcryff: Oos Indiaanse Pyl Uil. Helle lieg!! Dis New Zealand flou...




Titel: TOOM SE NAWEELEKTURE(6) WOLFIE

Gorrelsneeuwolf Premium+ Lid Premium+ Lid

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 15 Sep 2011 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 14


Toom, jy is só in die kol met my bedoeling.
Ek het vele paaie bewandel...






Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


Geborg deur :

Van ons ander lede

Gee my hoop - selfs toe daar geen hoop meer was nie

deur stefan s

Die boek se inhoud gaan hoofsaaklik oor die tema “hoop”. Hoop kan op verskillende maniere of geskep, versterk of vernietig word. Daar word gekyk na faktore wat ʼn direkte of selfs indirekte invloed uitoefen op die hoop wat daar in menseharte bestaan. Die boek is anders as ander deurdat daar aan die einde van elke hoofstuk ʼn gedig van hoop en bemoediging, deur stefan s, geskryf is wat by die tema van daardie hoofstuk aansluit. stefan s is ʼn predikant wat reeds 30 jaar in die bediening staan en in drie gemeentes gedien het. Ek is tans besig met twee afsonderlike kursusse in nood- en traumaberading. Ek is self deur diep waters wat as motivering gedien het vir die skryf van die boek met die spesifieke onderwerp “hoop”.



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar