Titel: Dirigent
Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 15 Dec 2015 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 3
Die gedig moet altyd die dirigent wees .
Die digter slegs die musikant .
(...
Titel: Ons dink aan Carol
Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 01 Dec 2015 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 29
Ons Kreatiewe bestuurder, Carol Williams het verlede week deur ‘n baie seer tyd gegaan met...
Titel: Salomo
Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 13 Nov 2015 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 2
Nee man – los hierdie historiese man uit –
Ek kan egter nie stry –...
Titel: die hiernamaals
Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 05 Sep 2015 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 4
Ek glo nie dat mense letterlik van die dood af sal opstaan nie. As jy...
Titel: 'n Gedagte, vir jou. (gorrel)
Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 03 Sep 2015 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 6
Ek het nog nie my skoenlapper gesien nie . . . (tannie Corina) . ....
Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae
deur Nini Bennett
Nadat nini Bennett bekroon is as kortverhaalskrywer (RAU-Mardene Marais Prys) en as jeugverhaalskrywer (The International Room to Read Children's Book Competition), debuteer sy met 'n digbundel, Kodeks. Sy was een van die vyf debutante wat genooi is om die Versindaba-fees te Stellenbosch (2011) by te woon. Veral die literator Charles Malan het die bundel hoog aangeskryf.