Gorrel: die lewe

Titel: Week 52 - 2010: die lewe is 'n WOES-lied!

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 27 Dec 2010 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 7


26/12/2010 tot 1/1/2011

GEBED:
Heer,
dankie vir al my WOES-vrinne
dankie dat ons kan skryf,...




Titel: Skimme met gesigte-Skrywers op Woes

Gorrelsneeuwolf Premium+ Lid Premium+ Lid

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 23 Dec 2010 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 2


Daar is talle werwe op die net.
Blog. Uitgewers het blogs. Tydskrifte het blogs.
Daar...




Titel: Protes

Weergawe: 4 | Datum gepubliseer: 22 Dec 2010 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 35


 Protes
As ‘n onlangse deelnemer van WOES, het daar in die afgelope tyd n paar...




Titel: dik om die middel

Gorreljohnie007 Premium+ Lid Premium+ Lid

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 21 Dec 2010 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 0


het jy al dik om die middel gevoel ?rerig dik,nie meer verbeelding nie,nie meer 'n...




Titel: Gbed vir Anton

Gorrelschatz Premium+ Lid Premium+ Lid

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 19 Dec 2010 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 0


Anton is ‘n sewejarige seuntjie van Barydale, wat ‘n ongeneeslike kwaadaardige  brein gewas het. Hy...






Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


Geborg deur :

Van ons ander lede

Volg net die Skoenlappers

deur Anria

Volg net die skoenlappers ... Binne jou hart is daar vrolike fladderende skoenlappers. Vir elke gevoel, ’n skoenlapper van ’n ander kleur. Wanneer jy gelukkig is, vlieg jou skoenlappers vrolik en vry rond net waar hulle wil wees. Hulle vlieg buite jou hart en reis die wêreld vol. Hulle bring vir jou geluk terug. Nou en dan ontmoet mens iemand wat jou skoenlappers vang en in ’n hok sit. Die helderkleurige skoenlappers vervaal dan ... hulle raak dof en vol stof en as jy nie self besluit om die hok se slot af te breek en jou skoenlappers weer los te laat nie, word hulle almal swart. Maar sodra die son weer ingelaat word, sodra ’n ligte windjie oor die swart skoenlappers waai ... sal die stof sommer self besluit om af te klim en jou skoenlappers se vlerke sal groot oop sprei en hulle sal weer die wêreld invlieg en jy ... dan sal jy weer weet hoe om te lag. Daar is altyd hoop.



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar