Gorrel: eg suid afrikaans

Titel: ek wil nie hemel toe gaan nie...

Gorreljohnie007 Premium+ Lid Premium+ Lid

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 25 Jan 2011 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 1


Hoe meer ek daaraan dink,hoe meer ek daarvan droom,is ek nie meer seker of ek...




Titel: Sedgefield se moremark !

Gorreljohnie007 Premium+ Lid Premium+ Lid

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 22 Jan 2011 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 0


van heinde en ver stroom ons na die opwindendste gebeurtenis op die 'garden route' kalender.sedgefield...




Titel: 'kaalvoet oor die Drakensberge'

Gorreljohnie007 Premium+ Lid Premium+ Lid

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 21 Jan 2011 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 2


Ek droom van hierdie vrouens,van wie digters geskryf het,wat 'kaalvoet oor die Drakensberge'gekom het.Vrouens wat...




Titel: boeremusiek op die strand...

Gorreljohnie007 Premium+ Lid Premium+ Lid

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 15 Jan 2011 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 0


vroeg vanoggend wandel ek op die strand.die ou liggaam is nie meer wat dit was...




Titel: GORREL SOMMER

Gorrelsneeuwolf Premium+ Lid Premium+ Lid

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 15 Jan 2011 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 0


Johnny, hoe’ ga dit met Gatiep se Saak ?

Nei, Hulle het hom toe gehang....






Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


Geborg deur :

Van ons ander lede

Inge

deur Rachelle du Bois

Inge Bergh is ‘n suksesvolle sakevrou. Sy besit en bestuur haar eie teetuin in die Bergh Kwekery. Sy is gelukkig en tevrede solank sy net genoeg tyd kry om te verdwyn na haar spesiale hoekie by die fontein. Tot haar skok en ontnugtering vind sy een aand iemand anders daar. By haar plek. Wat soek die stil en teruggetrokke buurman, André Grobler, snags in hulle tuin by haar fontein? Hoekom is hy hier waar sy is, nag na nag? En hoekom kan sy nie wegbly nie – wat is dit wat haar snags hierheen bring, net om hom hier te kry? Sal sy ooit verstaan wat dit is wat hom dryf? Sal sy kan verklaar hoekom sy aan die bewe gaan by die blote gedagte aan die aantreklike man met die versluierde oë?



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar