Gorrel: geluk

Titel: hemelse woorde en akkoorde...

Gorreljohnie007 Premium+ Lid Premium+ Lid

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 08 Jan 2011 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 0


die Bybel praat van 'n woord op sy tyd,en van 'daar is 'n tyd vir...




Titel: met 'n bril uit 'down under'

Gorreljohnie007 Premium+ Lid Premium+ Lid

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 07 Jan 2011 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 0


ek lees met verwondering van vele wat 'down under' sit.gevlug het vir misdaad en ellende...




Titel: boodskap in 'n bottel

Gorreljohnie007 Premium+ Lid Premium+ Lid

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 04 Jan 2011 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 2


ek werp vanoggend my botteltjie in die oseaan van Woes.
met 'n boodskap vir wie...




Titel: Skimme met gesigte-Skrywers op Woes

Gorrelsneeuwolf Premium+ Lid Premium+ Lid

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 23 Dec 2010 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 2


Daar is talle werwe op die net.
Blog. Uitgewers het blogs. Tydskrifte het blogs.
Daar...




Titel: Lafenis vir die siel

GorrelRUDI COETZER Premium+ Lid Premium+ Lid

Weergawe: 2 | Datum gepubliseer: 17 Dec 2010 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 2


Dit reën .
Lafenis vir die siel .
Ek en jy .
Op ons towertapyt...






Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


Geborg deur :

Van ons ander lede

Skat van die Seerower

deur Rachelle du Bois

Dit is die jaar 1845. Twee jong vroue is op 'n belangrike sending per skip van Frankryk af na Engeland op pad. Een het ’n kosbare skat in haar besit wat veilig in Engeland besorg moet word. Dis egter nie so maklik nie, want hul skip, Du Vent, word deur twee Franse edelmanne onderskep in ’n poging om te keer dat die skat in Engeland beland, want dit is die eiendom van die Le Veque-familie. Die mans is vasbeslote om dit terug te neem na Chateau le Veque in Nantes, Frankryk. Sal die pragtige dames die sending suksesvol voltooi ten spyte van ʼn storm op see, ontvoering, misverstande, bedreigings en allerhande ander ontberings en noue ontkomings? Of gaan die twee Fransmanne sorg dat die skat terug besorg word waar dit hoort?



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar