Gorrel: genade

Titel: a stranger is just a friend you do not know..

Gorreljohnie007 Premium+ Lid Premium+ Lid

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 11 May 2011 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 1


op hierdie lewenspad loop daar mense,wonderlike mense,wat net wag dat ek en jy,vir 'n oomblik...




Titel: ek verlang...

Gorreljohnie007 Premium+ Lid Premium+ Lid

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 25 Mar 2011 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 1


na die dae toe alles eenvoudig was.om te glo en te vertrou,te lag en te...




Titel: haal jou hande uit jou sakke,en antwoord jou eie gebede...

Gorreljohnie007 Premium+ Lid Premium+ Lid

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 17 Jan 2011 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 0


ek kom uit 'n kerk waar ons bid vir alles.glo net ! is die leuse.bedoelende:...




Titel: strand,versinnebeelding van die ewigheid 1

Gorreljohnie007 Premium+ Lid Premium+ Lid

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 17 Jan 2011 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 0


of so-iets.wanneer jy op die strand gaan staan,voete in die vlak watertjies en die golwe...






Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


Geborg deur :

Van ons ander lede

Lelani

deur Rachelle du Bois

Lelani Botha bestuur die eksklusiewe boetiek op die dorp. Sy is beeldskoon, stylvol en kunstig. Maar sy dra swaar aan ‘n geheim waarvan niemand weet nie. Tot hul botanis buurman Leon Postma haar eendag betrap in ‘n situasie wat sy nie langer kan wegsteek nie. Hy weet nou baie meer as wat enige ander mens van haar weet en sy verkwalik hom daarvoor. Hy het geen reg om te weet nie. Sy is pragtig, vurig en wantrouig. En sy is in Leon Postma se lyf, in sy kop en sy bloed. Hy sal vir haar ʼn brug oor die water bou wat haar na hom toe sal bring. Of so hoop hy. Maar Lelani bied hewig weerstand teen haar groeiende aangetrokkenheid tot Leon. Sal sy toegee aan die man wat soos ʼn koors in haar binneste kom intrek het? Sal sy uiteindelik die brug na hom toe oorsteek?



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar