Gorrel: godsdiens

Titel: Vrydag, Saterdag of Sondag

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 05 Jan 2016 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 2


Aan Chris Nel en kie.
Volgens aartsbiskop Ussher se berekeninge het die skepping begin met...




Titel: ... 'n Gevoel soos liefde. (Doop)

GorrelAnria Premium+ Lid Premium+ Lid

Projek: KOSBAAR

Weergawe: 2 | Datum gepubliseer: 07 Dec 2015 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 10


Doop.

06/12/2015.

So is my lief-kinders gedoop. Ignathius op ses en Danel op twee en...




Titel: Weg raap

Gorrelsneeuwolf Premium+ Lid Premium+ Lid

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 13 Nov 2015 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 4


Die mens –
Die mens peil die diepte van die see ; die verste vertes...




Titel: Wie die verstand het, laat hom die getal van die dier bereken

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 02 Oct 2015 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 3


Openbaring 13:18 Hier kom die wysheid te pas. Wie die verstand het, laat hom die...




Titel: Testament van U liefde

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 15 Sep 2015 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 1


Here, ek het vandag opnuut tot die besef gekom dat U, ten speite van die...






Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


Geborg deur :

Van ons ander lede

Skat van die Seerower

deur Rachelle du Bois

Dit is die jaar 1845. Twee jong vroue is op 'n belangrike sending per skip van Frankryk af na Engeland op pad. Een het ’n kosbare skat in haar besit wat veilig in Engeland besorg moet word. Dis egter nie so maklik nie, want hul skip, Du Vent, word deur twee Franse edelmanne onderskep in ’n poging om te keer dat die skat in Engeland beland, want dit is die eiendom van die Le Veque-familie. Die mans is vasbeslote om dit terug te neem na Chateau le Veque in Nantes, Frankryk. Sal die pragtige dames die sending suksesvol voltooi ten spyte van ʼn storm op see, ontvoering, misverstande, bedreigings en allerhande ander ontberings en noue ontkomings? Of gaan die twee Fransmanne sorg dat die skat terug besorg word waar dit hoort?



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar