Gorrel: hoop

Titel: ‘n Brief van Totsiens, maar nie Vaarwel

Projek: FINALE PROJEK OP WOES – AFSKEID (2016-01-06 tot 2016-02-07)

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 09 Jan 2016 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 4


Liewe Woes-vriende,

Hierdie hoef nie vaarwel te wees nie. Wordpress.com bied blog dienste verniet aan....




Titel: Wense aan vriende wat ek nog nooit gesien het nie.

GorrelArnold Premium+ Lid Premium+ Lid

Projek: FINALE PROJEK OP WOES – AFSKEID (2016-01-06 tot 2016-02-07)

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 07 Jan 2016 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 9


Ons lewensjare word net besiger en besiger. Elke dag se uitdagings word al hoe meer...




Titel: Die Kat is Terug

Projek: PROJEK – KONTRAS (Teenoorgestelde pole) (2015-11-25 tot 2015-11-08)

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 02 Dec 2015 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 7


Ek is terug na my lang afwesigheid van Woes. Vir dertig dae het ek aaneen...




Titel: koppie koffie....

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 26 Aug 2015 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 2


Lang verlore hoop..
Alles in n sakkie toegeknoop
My hoop en aanhou was verniet,
Tot...




Titel: Berge: So hoog

GorrelMoekie Premium+ Lid Premium+ Lid

Projek: PROJEK – BERGE (2015-07-22 tot 2015-08-04)

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 30 Jul 2015 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 9


Berge, berge berge... Hoeveel berge moet ek nog klim? Ek voel soos iemand wat elke...






Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


Geborg deur :

Van ons ander lede

Inge

deur Rachelle du Bois

Inge Bergh is ‘n suksesvolle sakevrou. Sy besit en bestuur haar eie teetuin in die Bergh Kwekery. Sy is gelukkig en tevrede solank sy net genoeg tyd kry om te verdwyn na haar spesiale hoekie by die fontein. Tot haar skok en ontnugtering vind sy een aand iemand anders daar. By haar plek. Wat soek die stil en teruggetrokke buurman, André Grobler, snags in hulle tuin by haar fontein? Hoekom is hy hier waar sy is, nag na nag? En hoekom kan sy nie wegbly nie – wat is dit wat haar snags hierheen bring, net om hom hier te kry? Sal sy ooit verstaan wat dit is wat hom dryf? Sal sy kan verklaar hoekom sy aan die bewe gaan by die blote gedagte aan die aantreklike man met die versluierde oë?



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar