Gorrel: humor

Titel: KOPKRAPPER: Kan jy die antwoord kry of dalk onthou.

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 28 Dec 2010 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 1


Hoe ver kan mens die woud in loop?


mail as jy graag die antwoord soek.




Titel: Trein Kaskenades 1-9

Weergawe: 2 | Datum gepubliseer: 23 Dec 2010 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 5


'n Amerikaner, Engelsman en Australiëaner is passasiers op 'n trein tussen Doncaster en Londen in...




Titel: Trein Kaskenades 1-10

Weergawe: 2 | Datum gepubliseer: 23 Dec 2010 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 5


Die volgende korrespondensie tussen 'n passasier, Ronnie Poggenpoel en die plaaslike ‘Metro Rail’ is in...




Titel: dik om die middel

Gorreljohnie007 Premium+ Lid Premium+ Lid

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 21 Dec 2010 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 0


het jy al dik om die middel gevoel ?rerig dik,nie meer verbeelding nie,nie meer 'n...




Titel: Vader Krismas....

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 14 Dec 2010 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 4


 Vader Krismas



Dis weer ekke, Pieerie

 

12 Desember 2010

 

Liewe Vader Krismis

 ...






Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


Geborg deur :

Van ons ander lede

Weerkaatsing van my hart

deur Elzabe Young Heyns

'n Mens se hart gaan deur seisoene, net soos 'n mens dit elke dag buite ervaar. Een dag is dit somer, die volgende dalk winter. 'n Storm en miskien dan weer 'n sonskyndag. Almal het van tyd tot tyd nodig om jou hart oop te breek, die gevoelns en emosies vry te laat en te ontleed; en dan ... gevul te word met die bevryding en aanvaarding van omstandighede en situasies in jou lewe.



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar