Gorrel: liggaamlik

Titel: Van spitstyd en so

GorrelRUDI COETZER Premium+ Lid Premium+ Lid

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 30 Mar 2011 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 5


16h35 .
Oppad huistoe .
Pretoria se traffic is al weer vloek-hectic vandag .
Die...




Titel: HOEKOM KAN EK NIE MAAR NET DOODGAAN NIE

Gorrelsneeuwolf Premium+ Lid Premium+ Lid

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 30 Mar 2011 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 3


Een keer per maand. Net een keer, is dit ‘Dorp toe Gaan’ – vir my...




Titel: hondedrolle(met permissie) in my 'driveway'

Gorreljohnie007 Premium+ Lid Premium+ Lid

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 10 Feb 2011 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 0


Reg voor my hek het 'n hond broek losgemaak
so asof hy iets wou se,sy...




Titel: hondedrolle(met permissie) in my 'driveway'

Gorreljohnie007 Premium+ Lid Premium+ Lid

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 10 Feb 2011 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 0


Reg voor my hek het 'n hond broek losgemaak
so asof hy iets wou se,sy...




Titel: boeremusiek op die strand...

Gorreljohnie007 Premium+ Lid Premium+ Lid

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 15 Jan 2011 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 0


vroeg vanoggend wandel ek op die strand.die ou liggaam is nie meer wat dit was...






Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


Geborg deur :

Van ons ander lede

Skat van die Seerower

deur Rachelle du Bois

Dit is die jaar 1845. Twee jong vroue is op 'n belangrike sending per skip van Frankryk af na Engeland op pad. Een het ’n kosbare skat in haar besit wat veilig in Engeland besorg moet word. Dis egter nie so maklik nie, want hul skip, Du Vent, word deur twee Franse edelmanne onderskep in ’n poging om te keer dat die skat in Engeland beland, want dit is die eiendom van die Le Veque-familie. Die mans is vasbeslote om dit terug te neem na Chateau le Veque in Nantes, Frankryk. Sal die pragtige dames die sending suksesvol voltooi ten spyte van ʼn storm op see, ontvoering, misverstande, bedreigings en allerhande ander ontberings en noue ontkomings? Of gaan die twee Fransmanne sorg dat die skat terug besorg word waar dit hoort?



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar