Gorrel: ongeskik

Titel: GEEN BEELD VANOGGEND

Gorrelsneeuwolf Premium+ Lid Premium+ Lid

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 20 Apr 2012 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 0


Of wag . . .
Dalk is die bykans R7.00 tog iets werd.
Histories is...




Titel: HELENDE STENE - BLUF - REALITEIT

Gorrelsneeuwolf Premium+ Lid Premium+ Lid

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 12 Apr 2012 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 0


Aap sonder hart se kommentaar verwys

Aanvaar as ʼn gegewe:
Die dokter spreekkamer se wagkamer...




Titel: KykNET - 'n SPIEËL en 'N TANDEBORSEL

Gorrelsneeuwolf Premium+ Lid Premium+ Lid

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 11 Apr 2012 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 0


Indien jy ’n Skottel het . . .
Nee demmit, nie ’n bad skottel nie,...




Titel: EK IS NIE KWAAD NIE - NEE, EK IS BAIE KWAAD.

Gorrelsneeuwolf Premium+ Lid Premium+ Lid

Weergawe: 2 | Datum gepubliseer: 09 Apr 2012 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 6


My ritme word al hoe stadiger.
Agter in my skouers ontdooi ʼn dowwe spier pyn...




Titel: DIE GRENSLYN - OORGESTEEK

Gorrelsneeuwolf Premium+ Lid Premium+ Lid

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 27 Mar 2012 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 4


Ek wil net sê, dat ek met hierdie skrywe nie trieks soos drama en trauma...






Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


Geborg deur :

Van ons ander lede

Skat van die Seerower

deur Rachelle du Bois

Dit is die jaar 1845. Twee jong vroue is op 'n belangrike sending per skip van Frankryk af na Engeland op pad. Een het ’n kosbare skat in haar besit wat veilig in Engeland besorg moet word. Dis egter nie so maklik nie, want hul skip, Du Vent, word deur twee Franse edelmanne onderskep in ’n poging om te keer dat die skat in Engeland beland, want dit is die eiendom van die Le Veque-familie. Die mans is vasbeslote om dit terug te neem na Chateau le Veque in Nantes, Frankryk. Sal die pragtige dames die sending suksesvol voltooi ten spyte van ʼn storm op see, ontvoering, misverstande, bedreigings en allerhande ander ontberings en noue ontkomings? Of gaan die twee Fransmanne sorg dat die skat terug besorg word waar dit hoort?



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar