Gorrel: ongeskik

Titel: DIE LETTERKUNDE EN SY POLITIEK - ALWEER !

Gorrelsneeuwolf Premium+ Lid Premium+ Lid

Weergawe: 2 | Datum gepubliseer: 27 Mar 2012 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 3


Moenie lees nie.
Blaai weg!
Ek het jou gewaarsku!

Ek het besluit.
Ek is nou...




Titel: HÄGAR

Gorrelsneeuwolf Premium+ Lid Premium+ Lid

Weergawe: 2 | Datum gepubliseer: 26 Mar 2012 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 2


Maandag.
Na ’n heel deurmekaar Sondag.
Maandag is altyd soos;
’n Vrug wat pas boomryp...




Titel: DIE GRENSLYN - DANKIE

Gorrelsneeuwolf Premium+ Lid Premium+ Lid

Weergawe: 2 | Datum gepubliseer: 26 Mar 2012 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 1


Ek is effe in die knyp.
Die reaksie op hierdie skrywe was oorweldigend.
Ek het...




Titel: SONDAG EN DIE KRAG IS AF

Gorrelsneeuwolf Premium+ Lid Premium+ Lid

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 25 Mar 2012 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 2


Ek word nie wakker nie, my oë gaan net oop.
Ek dink nie aan iets...




Titel: SIENER - OM TE SIEN

Gorrelsneeuwolf Premium+ Lid Premium+ Lid

Weergawe: 2 | Datum gepubliseer: 21 Mar 2012 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 3


Net so eenkant – só om ʼn leeg plekkie te vul in die oggend koerant,...






Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


Geborg deur :

Van ons ander lede

BLIKeMMER

deur natasha dutton

"...BLIKeMMER is 'n keur van die beste gedigte van dertien opwindende digters wat skryf oor alledaagse dinge: drome en sprokies, verspeelde tyd en vrese, liefde en diepgewortelde smart, donkerdae en kindergeloof, gebede en godloosheid, omgeeflenters en somergeniet, introspeksie en nostalgie, migraine en stilte, genade en worsteling, selfs Lifebuoy en 'n huis in Vergeetstraat. 'n Bundel wat geniet en waardeer sal word deur die letterkundige, die filosoof asook die doodgewone mens op straat. Geniet dit!" (Lynette Beer: Inspirasie Spreker)



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar