Gorrel: onskuld

Titel: VANDAE IN WOORDE

GorrelToom Premium+ Lid Premium+ Lid

Projek: NUWE

Weergawe: 2 | Datum gepubliseer: 01 Feb 2016 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 1


Askies, ouens, maar ek het versuim om die woorde van die week te maak!
Hier...




Titel: TOETYLIGHAIT

GorrelToom Premium+ Lid Premium+ Lid

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 16 Dec 2015 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 0


Die Afrikaners was altyd bedag op tweetaligheid. Ek onthou nog toe ek tien jare gelede...




Titel: Kosbare kleinode

Projek: KOSBAAR

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 25 Nov 2015 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 2


Was dit nou 'n missie om te besluit in watter kategorie ek die skrywe moet...




Titel: Mossad op my vensterraam

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 21 Apr 2015 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 5


Hy was net eendag daar – op my vensterraam! Baie kordaat en met ‘n houding...




Titel: Die Dramatiese Einde van Kuiken IV

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 20 Feb 2015 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 2


Dit is alombekend dat ʼn troeteldier die beste manier is om vir ʼn kind verantwoordelikheid...






Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


Geborg deur :

Van ons ander lede

Plek van die Flaminke

deur Rachelle du Bois

Delia Kriel is mede-eienaar van die vakansieoord Zeesig. Haar eerste ontmoeting met Alex Vorster, haar sexy nuwe buurman, laat haar hare rys. Hy jaag haar kat die skrik op die lyf en hy jaag haar die harnas in. Kortom, hy pla haar, vreeslik, aanhoudend. Hy het haar rustige bestaan hier op Zeesig kom versteur en sy is vies, baie vies. Alex se broer, Xander, is die diep een, die stil musikant wat sy hart op Delia se vriendin, Madeleen, verloor het. Hy is koppig en hy weet wat hy wil hê, maar sy is versigtig vir die liefde, want net 'n donkie sal twee keer oor dieselfde klip struikel. En sy is nie 'n donkie nie. Hy is egter die ideale model vir haar beeldhouwerk en haar kunsuitstalling lê voor . . .



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar