Gorrel: pyn

Titel: Ons dink aan Carol

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 01 Dec 2015 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 29


Ons Kreatiewe bestuurder, Carol Williams het verlede week deur ‘n baie seer tyd gegaan met...




Titel: Salomo

Gorrelsneeuwolf Premium+ Lid Premium+ Lid

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 13 Nov 2015 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 2


Nee man – los hierdie historiese man uit –
Ek kan egter nie stry –...




Titel: My Eerste Tattoo

Projek: LETSELS

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 13 Sep 2015 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 1


Ek is nie ‘n oggendmens nie. Enigiets voor nege uur is vir my te vroeg....




Titel: Van Pawiljoen tot Speelveld

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 20 Aug 2015 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 4


'n Rukkie gelede toe ons dierbare Woes vriendin met die Kansa projek begin het,het ek...




Titel: Ripley ?

Gorrelsneeuwolf Premium+ Lid Premium+ Lid

Weergawe: 2 | Datum gepubliseer: 30 Apr 2015 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 4


Ek het al dikwels daaroor gelees.
In volgorde:
Kinders
Vroue
Diere
Hulle drie lê my...






Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


Geborg deur :

Van ons ander lede

Beskuldig dan die Liefde

deur Rachelle du Bois

Herman Jansen is betower deur die lieflike meisie wat saans in die maanlig in sy tuin dans. Waar sou sy vandaan kom en wie is sy? Hy besluit hy wil haar hê en hy gaan haar kry. Maar wat van sy voorneme om van die liefde af weg te bly na sy pynlike ondervinding in ʼn huwelik wat vir hom byna vernietig het? Sal hierdie beeldskone vrou vir hom vervulling bring? Hoe weet mens jy het lief? Dit is die vraag wat Trixie Hofmann moet antwoord, want skielik is haar speelmaat en skoolvriend nie meer dieselfde nie. En sy verstaan nie die vreemde taal wat haar hart en haar lyf nou praat as hy naby haar kom nie.



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar